Kantoor: 011-6725475 / 010-5936390 | bestuurder.rsvb@lantic.net
Loading...

Dienste

Dienste2018-09-26T08:27:50+00:00

Ons beskik oor ‘n eenstopdiens-benadering vir gemoedsrus en sorgvrye aftrede!

  • 24-uur versorging in versorgingseenheid

  •  24-uur sekuriteit en streng toegansgsbeheer

  • Terreinverpleegkundige

  • Lapa en braaigeriewe

  • 2 Haarsalonne

  • Biblioteek

  • Deeltydse Fisioterapeut

  • Deeltydse Mediese Dokter

  • Waskamer vir o.a. sentrum en woonstelbewoners

  • Kulturele en geestelike aktiwiteite

  • Snoepie

  • Voetkundige dienste

  • Tweedehandse klereboetiek

  • Busvervoer na winkelsentrums

  • Gemeenskapsaal, kapel, nissies

  • Bestel van etes vanuit die eetsaal